Ons spesialiseer in residensiële en korporatiewe skuiwe. Laat Afriworld Meubelvervoer u van die beste diens teen die beste tarief voorsien. Kontak Afriworld Meubelvervoer vir 'n kompeterende meubelvervoerkwotasie.
Verhuis met kampioene!
Afriworld is kundiges in huishoudelike vervoer. By Afriworld Meubelvervoer verstaan ons dat verhuising een van die mees spannende ervarings is, ons streef daarna om u lewe te vergemaklik tydens ’n verhuising. Met jarelange ondervinding, staan Afriworld Meubelvervoer uit as die mees professionele en betroubare meubelvervoermaatskappy in Suid-Afrika.
Afriworld Meubelvervoer bestuur 'n 2 000 m² pakhuis en sal verseker dat u huishoudelike of kantooritems veilig en in ’n goeie toestand sal bly terwyl die reëlings vir u nuwe huis of kantoor getref word.
Hervestig SARS na nuwe gebou Augustus 2018